Skip to content

DA verwelkom die vertrek van hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy [KLANK]

# Die DA het die vertrek van die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, verwelkom. Die DA se koukusleier in die metro, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê haar vertrek is voortuitgang, maar nie die einde van aanspreekliheid nie. Sy sê die party het al lankal die korrupsie, wanbestuur en mislukkings onder Botes uitgewys. Sy sê terwyl straf- en siviele sake aan die gang is, dring sy daarop aan dat Botes steeds verantwoording moet doen:

AFR KayserOnBotes