Skip to content

Krieket: KSA beklemtoon integriteit en veiligheid voor 2027 se Wêreldbekertoernooi [KLANK]

# Krieket: Die voorsitter van Krieket Suid-Afrika, Pearl Maphoshe, sê die aanbieding van 2027 se Wêreldbekertoernooi saam met Namibië en Zimbabwe dra die verantwoordelikheid om KSA en die Internasionale Krieketraad se bestuurstandaarde te handhaaf. Sy sê die plaaslike reëlingskomitee is gebou op integriteit, deursigtigheid en aanspreeklikheid. Maphoshe beklemtoon dat elke rand wat bestee word, tot voordeel van die sport en die nasie moet wees, en sê die regering en sekerheidsagentskappe werk saam om ‘n veilige, feestelike toernooi van wêreldgehalte aan te bied:

ENG-MaphosheOnVision