Skip to content

Gauteng hou G20 bewustheidsessie in Soweto

# The provinsiale regering van Gauteng hou vandag ‘n vergadering vir belanghebbendes in Diepkloof, Soweto as deel van die G20 Beraad-bewustheidveldtog. Woordvoerder, Vuyo Mhaga, sê die vergadering sal plaaslike leiers inlig oor die betekenis van die beraad, en die geleenthede vir ekonomiese groei, wêreldwye staatsbestuur, en volhoubare ontwikkeling, beklemtoon. Hy bevestig soortgelyke vergaderings is beplan vir Ormonde, Riverlea, en nabygeleë gemeenskappe om te verseker dat township leiers ingesluit is.