# Die Vryheidsfront Plus sê hy is bekommerd oor die Stad Tshwane se vermoë om volhoubare dienste aan informele woongebiede in die metro te lewer. Volgens die metro se data, ontvang slegs 50-persent inwoners formele diensterekeninge terwyl die meeste informele woongebiede toegang tot water en elektrisiteit het, dikwels sonder om te betaal. Anne-Marie Sparg van die VF Plus sê die koste om dienste aan hierdie gebiede te verskaf, kos jaarliks 1,5-miljard-rand: