Skip to content

Tennis: Sara Errani en Andrea Vavassori verdedig hulle VSA Ope gemengde dubbelspeltitel suksesvol [KLANK]

# Tennis: Die Italianers Sara Errani en Andrea Vavassori is die tweede agtereenvolgende jaar die Amerikaanse Ope-gemengde dubbelspelkampioene. Hulle het die derde-gekeurde Iga Swiatek en Casper Ruud in ‘n valbylpot verslaan op die Arthur Ashe-stadion in New York. Dit is slegs die vyfde keer dat ‘n gemengde dubbelspelspan agtereenvolgens die Grand Slam-toernooi kon wen, en slegs die tweede keer in vier dekades. Vavassori sê hy het dit geniet om in die herontwerpte gemengde dubbelspelformaat te speel:

ENG VavassoriOnDoubles