Skip to content

DA in Gauteng versoek groter polisiesigbaarheid om inwoners van Mamelodi teen bende-aktiwiteite te beskerm [KLANK]

# Die DA in Gauteng versoek die premier Panyaza Lesufi en die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, om vir groter polisiesigbaarheid in Mamelodi-Oos te sorg om inwoners teen toenemende bende-aktiwiteite te beskerm. Multidissiplinêre optrede onder leiding van die Valke het vroeër die week tot die dood van drie verdagtes en beslaglegging op ‘n geweer en twee pistole gelei. Crezane Bosch van die DA sê Mamelodi-Oos voer al jare lank ‘n stryd teen vuurwapengeweld en bende-aktiwiteite wat terugdateer tot by die berugte Boko Haram bende:

ENG CrezaneonMamelodi