# Die Stad Kaapstad is bekommerd oor die onwettige eletrisiteitskoppelings wat inwoners van die informele woongebied Monwabisi Gebied 4 by die rioolpompstasie in Swartklipstraat in Tafelsig maak. Die burgemeesterskomteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die onwettige koppelings hou ernstige veiligheidsrisiko’s vir die gemeenskap in en benadeel die werking van die pompstasie. Hy moedig die gemeenskap aan om te help om hierdie belangrike pompstasie te beveilig: