Skip to content

Meer as 3,000 jongmense bemagtig deur infrastruktuur beleggingsprogramme in Wes-Kaap [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die meer as 48-miljoen-rand belegging van die provinsiale Departement van Infrastruktuur in jeugontwikklingsprogramme, verwelkom. Die belegging is tussen die 2022/2023 en 2025/2026 boekjare. Dit sluit in die Masakh’iSizwe-beurs, die Nasionale Jeugdiens, Kontrakteurontwikkeling en die inisiatief Youth in the Built Environment. Dirk Wessels van die DA sê drie-duisend-288 jongmense in die provinsie het geleenthede gekry om vaardighede en loopbane in infrastruktuur te bou:

AFR DirkonYoungPeople