# SECTION27 en die Kankervereniging het die Hooggeregshof in Gauteng se dringende uitspraak om kankerpasiënte se reg tot gesondheidsorg te beskerm, verwelkom. Het hof het opdrag gegee dat die Departement van Gesondheid in Gauteng moet bly by die voorwaardes van ‘n vorige uitspraak oor bestraling onkologiedienste aan kankerpasiënte, hangend die uitspraak van die appèl. Salomé Meyer van die Kankervereniging sê die hof het in Maart bevind die departement se onvermoë om ‘n plan te maak en toe te pas om die agterstand van onkologie aan te spreek, was onwettig:
Hof beveel Gauteng Gesondheid om te hou by vorige opdrag oor bestraling onkologiedienste [KLANK]
ENG MeyerOnCancer