Skip to content

ActionSA veroordeel die Johannesburgse burgemeester wat korruptes verhewe [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg sê hulle verwerp burgemeester Dada Morero se roekelose besluit om Sithembiso Zungu as burgemeesterskomiteelid vir Groep Korporatiewe en Gedeelde Dienste aan te stel. Hy was na bewering betrokke by drie aangemelde gevalle van konstruksiemafia-aktiwiteite. Marcel Coutriers van ActionSA sê met dié aanstelling het die burgemeester blatante minagting vir goeie bestuur getoon en bevestig dat politieke voordeel, eerder as integriteit, die ANC se riglyne vir aanstellings is:

ENG CoutriersOnAppointment