# Solidariteit sê adjunkpresident Paul Mashatile se jongste verdediging van swartbemagtiging is totaal verwyderd van die werklikheid van wat swartbemagtiging is en doen. Mashatile het die land se transformasiebeleid in antwoord op ‘n parlementêre vraag verdedig en verklaar dat die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging nie diskriminerende wetgewing is nie. Solidariteit se Theuns du Buisson sê Mashatile is oneerlik oor die ware doelwitte van transformasiewetgewing:
Solidariteit kritiseer adjunkpresident Mashatile vir sy verdediging van swartbemagtiging [KLANK]
AFR BuissonOnBEE