Skip to content

22 hoërskool leerders geskors na gewelddadige onderonsies in Roodepoort [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement het bevestig dat 19 leerders van die West Ridge High School en drie van Hoërskool Roodepoort geskors is. Dit volg na leerders van die twee skole verlede Vrydag en weer Maandag in gewelddadige onderonsies betrokke was, waartydens drie leerlinge beseer is en die skoolhoof van Hoërskool Roodepoort met ‘n mes gesteek is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê tugstappe stappe sal teen die leerders gedoen word:

ENG MabonaOnSuspension