Skip to content

Gholf: Tiger Woods lei nuutgestigte PGA Toekomstige Kompetisie-komitee [KLANK]

# Gholf: Die vyftienmalige major kampioen Tiger Woods is aangewys as voorsitter van die nuutgestigte Future Competition Committee. Die komitee van nege lede, ses spelers en drie sake-adviseurs, se taak is om die optimale mededingingsmodel te definieer wat die PGA-toer se waarde vir aanhangers, spelers en vennote verhoog. Die uitvoerende hoof van die PGA-toer, Brian Rolapp, sê drie beginsels sal die komitee in sy pogings lei: gelykheid, skaarste en eenvoud:

ENG RolappOnCommittee