Skip to content

DA dwing ANC-burgemeester in Beaufort-Wes om te bedank [KLANK]

# Castro de Bruin van die ANC het bedank as burgemeester van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap. Die bedanking volg ná druk vanaf die DA, wat intussen die DA-lid, Elvico Links, as die nuwe speaker in die munisipaliteit verkies het. Links het as die voorsitter van die DA in die Beaufort-Wes-kiesafdeling gedien en is die raadslid in wyk ses. Tertuis Simmers van die DA sê inwoners kan nou bestendige leierskap en ononderbroke regering verwag:

ENG SimmersOnMayor