# AfriForum het ‘n interne appèl ingedien nadat die Suid-Afrikaanse Polisiediens sy aansoek oor die gebruik van privaat sekuriteit by polisie stasies ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, geïgnoreer het. Die organisasie sê vier maande van stilte veroorsaak ernstige bekommernis terwyl die regering regulasies oorweeg wat die privaat sekuriteitsektor kan verswak. Jacques Broodryk van AfriForum waarsku dat die saak na die inligtingsreguleerder verwys sal word om die polisie te dwing om die inligting te verskaf as hulle nie binne 30 dae reageer nie:
AfriForum soek steeds inligting by polisie oor geheime gebruik van privaat sekuriteit [KLANK]
AFR BroodrykOnSecuritySector