# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê hulle maak steeds vordering met beligting in gemeenskappe, soos aangemeld in die weeklikse diensleweringsoorlogskamer. Altesaam 91-duisend-581 ligte regoor die metro is herstel. Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê baie van die straatligte in die metro word deur diefstal gevandaliseer, wat die diensleweringsagterstand verhoog:
Tshwane maak vordering met openbare beligtingspogings [KLANK]
ENG ZintleonLights