# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die stigting van gespesialiseerde skole om kritieke vaardigheidstekorte aan te spreek deur onderwys te belyn met die provinsie se ekonomiese groeiprioriteite is noodsaaklik. Hy het Dinsdag ‘n uit-diens-gestelde Embraer 135-passasiersvliegtuig amptelik oorhandig, wat deur Airlink aan die Rhodesfield Engineering School of Specialisation in Kempton Park geskenk is. Lesufi sê met slegs ses-duisend vliegtuigonderhoudsingenieurs in Suid-Afrika, en slegs een-duisend-700 wat Afrikane is, is inisiatiewe soos dié noodsaaklik vir die transformasie van geleenthede en die versekering van inklusiwiteit in die sektor:
Lesufi benadruk belangrikheid van skole wat kritieke vaardigheidstekorte aanspreek [KLANK]
ENG LesufiOnEducation