Skip to content

DA eskaleer vraagstuk oor ineenstorting van R460-miljoen grondhervormingsplaas [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep vir verantwoordbaarheid ná die ineenstorting van die plaas Khutso Naketsi in Skeerpoort, Noordwes. Die DA-lid, Lizelle Stoltz, sê al wat oorgebly het van die eens florerende een-duisend-923 hektaar-plaas, is brokstukke. Die staat het die plaas in 2019 vir 460-miljoen-rand gekoop om 325 gesinne te bemagtig. Sy sê dit is ‘n mislukking van grondhervorming aangesien die boerdery tot stilstand gekom het, werkers onbetaald is en die infrastruktuur vervalle is:

AFR-StoltzOnFarm