Skip to content

Santaco stel plan bekend om professionaliteit in taxi-bedryf te bevorder en misdadige elemente uit te roei [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad het ‘n omvattende plan in werking gestel om die taxi-bedryf meer professioneel te maak en misdadige elemente uit te skakel. Dit fokus op die formalisering van operateurs, verbeterde opleiding, die ingebruikneming van kontantlose betalings, en sterker veiligheidsmaatreëls. Santaco se president, Abnar Tsebe, sê hulle gaan met die regering, wetstoepassing en gemeenskappe saamwerk om dissipline te verseker, pendelaars te beskerm en openbare vertroue in die sektor te herstel:

ENG TsebeOnIndustry