Skip to content

Forum sê Ramaphosa is verantwoordelik vir verkwisting van belastingbetalers se geld op nasionale konvensie [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet persoonlik verantwoordelik gehou word van die verkwisting van belastingbetalers se geld op die nasionale konvensie wat die afgelope naweek in Pretoria gehou is. ‘n Bedrag van 450-miljoen-rand is daarvoor bewillig waarvan 20-miljoen-rand reeds gebruik is vir die onlangse eerste konvensie. Die woordvoerder van die forum, Dennis Bloem, sê die geleentheid was ‘n mors van geld aangesien geen konkrete oplossings gevind is nie en dit net dieselfde ou praatjies was:

ENG DennisonRamaphosa