# Die DA Studente-organisasie sê daar is ʼn behoefte aan betekenisvolle veiligheidsingryping by die Universiteit van Kaapstad. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die universiteit het sy departement gevra om ondersoek in te stel na bewerings dat ʼn jong vrou op die kampus verkrag en toe punte vir ʼn graad aangebied is in ruil vir haar stilswye. Die DA Studente-organisasie se leier, Gilbert Monnanyana, sê hulle is gekant teen alle vorme van geslagsgeweld by instellings van hoër onderwys:
DA Studente-organisasie eis aanspreeklikheid na bewerings van verkragting op UK-kampus [KLANK]
ENG MonnanyanaOnJustie