Skip to content

Stryd teen onwettige vullisstorting in Tshwane gaan voort [KLANK]

# Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om deel te neem aan die Skoonmaakveldtog terwyl die stryd teen onwettige storting voortduur. Weens gebrekkige begrotings ervaar die meeste munisipaliteite ernstige probleme wat vullisverwydering betref en sommige inwoners en sakeondernemings stort hul vullis onwettig in oop ruimtes. Die burgemeesterskomiteelid vir die Omgewing en Landbou, Obakeng Ramabodu, sê die Skoonmaakveldtog se doel is om orde te herstel en ruimtes mooi te maak:

ENG ObakengonOngoing