# Die Stad Johannesburg vra benoemings vir onafhanklike buitelede om in sy Munisipale Beplanningstribunaal te dien. Die tribunaal het ‘n belangrike funksie om besware teen ruimtelike beplanning en besluite oor ontwikkeling in ‘n regverdige, deursigtige en objektiewe manier aan te spreek. Die woordvoerder van die metro, Virgil James, sê benoemdes moet die nodige kwalifikasies en ondervinding in ruimtelike beplanning en omgewingsbou, grondgebruik en ontwikkeling, ingenieurswese en die regsberoep hê:
Johannesburg vra benoemings om in Munisipale Beplanningstribunaal te dien [KLANK]
ENG VirgilonNomination