Skip to content

ActionSA sê nasionale konvensie was net verhoogbestuurde vakpraatjies [KLANK]

# ActionSA sê die nasionale konvensie was net verhoogbestuurde praatjies, swaar aan retoriek maar met geen oplossings nie. Die twee dag lange konvensie is bygewoon deur die burgerlike gemeenskap, arbeid, sake, geloofsgroepe en gemeenskapsorganisasies om te beplan hoe die volgende fase van die nasionale dialoog in die volgende jaar sal verloop. Matthew George van ActionSA sê president Cyril Ramaphosa se swak en oninspirerende opmerkings het van die begin af die gees bepaal vir ‘n sessie van klagtes onder die dekmantel van ‘n nasionale vernuwingsprojek:

ENG GeorgeOnConvention