# Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling in Mpumalanga, Jackie Macie, waarsku motoriste om versigtig te bestuu nadat tien mense vanoggend in twee aparte botsings dood is. Vier mense is dood op die R547 tussen Kinross en Kriel toe hulle motor buite beheer geraak en omgeslaan het. Die woordvoerder van die departement, Moeti Mmusi, sê in ‘n ander botsing op die N12 tussen Delmas en Emalahleni, is ses mense dood toe ‘n gelede vragmotor met ‘n vragmotorbus gebots het:
Tien mense sterf in twee aparte botsings in Mpumalanga [KLANK]
ENG MoetionTenLives