# Die Munisipale Afbakeningsraad het ná ‘n landwye raadplegings- en navorsingsproses besluit om geen munisipale grense te verander nie. Die besluit raak 13 gevalle in 18 munisipaliteite, insluitend Ventersdorp, Tlokwe, Qwaqwa, Mjindi en Naledi. Sekere gemeenskappe beplan hofstappe, maar die uitvoerende hoof Manye Moroka het gewaarsku dit kan die afbakening van wyke voor die 2026-verkiesing vertraag. Hy het aan SABC News gesê ‘n voorgestelde wetsontwerp kan binnekort ‘n appèlmeganisme instel:
Munisipale Afbakeningsraad weier grensveranderings [KLANK]
ENG-MorokaOnDemarcation