Skip to content

Numsa sê ANC het geen oplossings vir werkersklas nie [KLANK]

# Die vakbond Numsa sê die ANC is ʼn kapitalistiese staat wat die eiendom en wins van die oorheersende minderheid beskerm. Die vakbond sê die Marikana-slagting sou nooit plaasgevind het as die ANC-regering verbind was om die land se ekonomie tot voordeel van die werkersklas te hervorm nie. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê slegs ʼn sosialistiese staat wat vir die werkersklas omgee, kan volgens hom ware gelykheid en vryheid vir almal verseker:

ENG PhakamileonSolution