# Gemengde Gevegskuns: Die Rus, Khamzat Chimaev het die UFC-middelgewigkampioen Dricus Du Plessis onttroon deur ‘n eenparige beslissing dat hy die geveg oorheers het by die United Center in Chicago. Die 31-jarige Chimaev het die geveg met meer as 10 valle beheer en die grootste deel van die geveg bo-op Du Plessis deurgebring terwyl hy knieë en houe toegedien het. Du Plessis sê hy kon die oorwinning proe, maar wens Chimaev geluk want hy het hom regverdig en oortuigend geklop. Du Plessis sê Chimaev was die beter man.