Skip to content

Cosatu doen ‘n beroep op mynmaatskappye om by te dra tot die ontwikkeling van myngemeenskappe [KLANK]

# Cosatu doen ‘n beroep op mynmaatskappye om by te dra tot die ontwikkeling van gemeenskappe wat deel uitmaak van mynbouaktiwiteite. Die vakbondfederasie sê hoewel hulle kennis neem van die vergoeding van 350-miljoen-rand wat aan sommige oorlewendes en families van die Marikana-slagting betaal is, sal geen bedrag geld vergoed vir die lewensverlies of trauma wat gely is nie. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê tot nou wil maatskappye nie die gaping in lone aanspreek nie en behandel hulle steeds werkers soos slawe:

ENG ZaneleonMining