# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, sê sy regering bly daartoe verbind om te verseker dat Ithala Bank steeds kliënte dien, veral in landelike en onderbediende gemeenskappe. Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die magte van die terugbetalingsadministrateur, Johan Kruger, slegs beperk is tot die bewaring en terugbetaling van deposito’s en nie inmenging met Ithala se ander bedrywighede nie. Ntuli sê Ithala Bank moet beskerm word:
KZN-premier sê Ithala Bank se bedrywighede moet beskerm word [KLANK]
ENG NtulionIthalaBank