Skip to content

ActionSA Tshwane verwelkom die afsluiting van luistertoer na Mamelodi Hostel [KLANK]

# ActionSA Tshwane het die suksesvolle afsluiting van die sogenaamde Luistertoer-besoek deur sy Gautengse provinsiale wetgewerskoukus aan die Mamelodi Hostel verwelkom. Die besoek het deel gevorm van die party se verbintenis om die stemme van hostelbewoners in die wetgewer te hoor. Derick Mahlangu van ActionSA sê kwessies wat inwoners geopper het, sluit in elektrisiteit- en water-, en riolering en beloftes oor herontwikkeling wat nie nagekom is nie:

ENG DerickonTour