Skip to content

VF Plus Gauteng slaggereed vir 2026 se plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die VF Plus in Gauteng sê hulle is oorgehaal om bestendigheid in koalisies te bring as ‘n groter en sterker regeringsvennoot ná die plaaslike regeringsverkiesing in 2026. Gauteng word regeer deur ‘n regering van provinsiale eenheid, wat die ANC, IVP en RISE Mzansi insluit. Jaco Mulder van die VF Plus sê volhoubare en betekenisvolle vordering in koalisieregerings hang nie af van die grootte van partye nie, maar van die krag en vertrouensverhouding tussen regeringsvennote:

AFR JacoonElections