Skip to content

Good-party is tevrede met gesprekke op die eerste dag van die nasionale konvensie [KLANK]

# Die GOOD-party sê die eerste dag van die nasionale konvensie in Pretoria was produktief. Die konvensie dien as ‘n voorloper tot die nasionale dialoë, wat oor die volgende nege maande landwyd sal plaasvind. GOOD se Nasionale Jeugvoorsitter, Kaden Arguile, sê hul deelname aan die konvensie is om te verseker dat die gesprekke wat gehou word, wel lei tot beslissende optrede om ongelykheid, werkloosheid en die uitsluiting van jongmense uit die ekonomie aan te pak:

ENG KadenonFirstDay