# President Donald Trump sê daar was vordering tydens sy vergadering met sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, maar geen ooreenkoms is bereik nie. Die leiers het gister in Alaska vir meer as twee en ‘n half uur vergader. Trump sê hy is van plan om die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky en ander Europese leiers, wat nie aan die vergadering deelgeneem het nie in te lig:
Trump sê geen ooreenkoms bereik tydens vergadering met Putin nie [KLANK]
ENG TrumpOnMeeting