Skip to content

Gauteng Onderwys stel ‘n regsfirma aan om die dood van ‘n leerder in Ekurhuleni te ondersoek [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê hulle is besig om ‘n onafhanklike ondersoekende regsfirma aan te stel om die dood van ‘n graad-3 leerder van die Alberview Primary School in Ekurhuleni te ondersoek. Daar word beweer dat die leerder op 1 Augustus in die hospitaal oorlede is nadat hy ‘n besering op die skoolterrein opgedoen het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die LUR, Matome Chiloane glo dat hierdie ondersoek die feite sal blootlê en aanspreeklikheid verseker:

ENG MabonaOnProbe