Skip to content

Saftu verwelkom Wetsontwerp op Inkontraktering as groot oorwinning teen werker-uitbuiting en tenderkorrupsie [KLANK]

# Saftu verwelkom die EFF se indiening van die Wetsontwerp op Inkontraktering in die Parlement. Die vakbond sê die wetsontwerp is ‘n belangrike stap om uitbuiting van werkers en korrupsie te beëindig wat verband hou met uitkontraktering in die openbare en privaat sektor. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, vra voorts dat die wetsontwerp op alle regeringsfere en staatsentiteite van toepassing moet wees en waarsku uitkontraktering het korrupsie en diensleweringsmislukkings aangevuur:

ENG VaviOnInsourcingBill