# Action Society het bevestig dat die verhoor van die vermeende Paarl-fotograaf verkragter Maandag in die Paarl-streekhof sal begin, drie jaar na Leighché Thomas bedwelm en verkrag is. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, sê die 19-jarige, wat gehoop het om ‘n modelloopbaan te begin, is deur die bekende fotograaf gelok onder die vals belofte van ‘n fotosessie om haar portefeulje te bou. Du Preez sê die beskuldigde is op borgtog vrygelaat:
Verhoor van beweerde fotograaf verkragter in die Paarl begin na drie en ‘n half jaar [KLANK]
ENG-DuPreezeOnTrial