Skip to content

DA sê 60 lewens is reeds sedert April in Gauteng tydens pendelaar-oorlog verloor [KLANK]

# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die regering vir dringende ingryping om die dodelike konflik tussen taxi en e-taxi bestuurders te beeïndig. Die gevegte het sedert April tot die verlies van 60 lewens gelei. Die party vra dat premier Panyaza Lesufi en die LUR van Vervoer, Kedibone Diale Tlabela saam met die nasionale regering moet werk om wetgewing af te dwing en verdere geweld te voorkom. Nicole van Dyk van die DA sê die veiligheid van pendelaars en die keuse van vervoer word deur die aanhoudende konflik ondermyn:

ENG NicoleOnTransportWar