# Die DA oefen druk uit vir onmiddellike hervormings in studenteverblyfgeriewe in die land wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente befonds word. Die party sê die stap is om te verseker elke sent van die studentebefondsing bevoordeel studente, nie verhuurders, tussengangers of diensverskaffers mryt politiese bande nie. Die DA-lid, Mathlodi Maseko, sê die DA sal aanhou veg om te sorg studente is die middelpunt van elke besluit in die naskoolse onderwys- en opleidingsektor:
DA druk vir onmiddellike hervormings in studenteverblyfgeriewe [KLANK]
ENG MathlodionReforms