Skip to content

SAFTU dring aan op hervorming vir openbare vervoer [KLANK]

# Die vakverbond Saftu dring aan op die hervorming van openbare vervoer as ‘n geïntegreerde vervoernetwerk waar taxis dien as voerdienste, e-taxis regverdig gereguleer word, en pendeldienste bekostigbaar, veilig en betroubaar is. Woordvoerder van SAFTU, Asive Dyani, het verwys na die moord op ‘n e-taxi bestuurder in Pimville, Soweto, en gesê die geweld teen e-taxi bestuurders is deel van ‘n stelselmatige patroon van intimidasie en teistering deur sekere taxi-operateurs:

ENG AsiveonReform