# Kaapstad se verkeersbeamptes is tans op die toneel van ʼn gewelddadige openbare betoging in die Khayelitsha-area. IN hierdie stadium is die rede vir die betoging nie bekend nie. ʼn Verkeerswoordvoerder, Kevin Jacobs, sê belangrike toegangsroetes word deur die betoging geraak:
Belangrike paaie gesluit weens betoging in Khayelitsha-gebied [KLANK]
ENG KevinPublicViolence