# Die DA in Gauteng sê die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling gaan voort om sy onbevoegdheid te toon in die toekenning en besteding van noodsaaklike fondse. Volgens die vierde kwartaallikse verslag vir 2024-2025 het die departement 102-miljoen-rand van sy totale begroting nie bestee nie. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê hierdie onbestede fondse kon gebruik word vir hersteldienste en armoedeverligting soos die voorsiening van sanitêre benodigdhede wat noodsaaklik is vir die waardigheid en gesondheid van jong meisies in die provinsie:
DA in Gauteng kritiseer die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onderbesteding van fondse [SOUND]
ENG RefiloeonSanitaryPads