# AfriForum waarsku die Wysigingswetsontwerp op Minerale Hulpbronontwikkeling sal vernietiging en korrupsie verskans as destruktiewe onwettige mynbedrywighede gewettig word. Die wetsontwerp wil onder meer ambag en kleinskaalse mynpermitte toeken, die definisie van gemeenskap en betekenisvolle konsultasie verander en mynprojekte versnel. Marais De Vaal van AfriForum sê as die wetsontwerp onderteken word voordat afdwingbaarheid en geloofwaardige omgewingsoorsig bestaan, sal dit die doelwit daarvan ondermyn:
AfriForum ondersteun nie Wysigingswetsontwerp op Minerale Hulpbronontwikkeling nie [KLANK]
AFR DeVaalOnMining