# Die polisie- en gevangenisvakbond, Popcru in Limpopo versoek die provinsiale Departement van Vervoer om dringend die prosedures met die vervoer van gevangenes te ondersoek en versterk. ‘n Polisievangwa wat elf gevangenes na die hof in Mokgophong vervoer het, het gister teen ‘n vragmotor gebots. Ses van die gevnagenes en ‘n polisiebeampte is dood. Phuti Mabotja van Popcru sê die gebruik om net een beampte om vir verskeie gevangenes verantwoordelik te hê, hou is ‘n veiligheidsrisiko:
Popcru in Limpopo vra versterkte prosedure wanneer gevangenes vervoer word [KLANK]
ENG PhutionProcedures