Skip to content

Trump sê daar is ’n 25%-kans dat sy ontmoeting met Putin misluk [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika sê daar is ʼn 25-persent-kans dat sy ontmoeting met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, vandag sal misluk. Die twee leiers vergader die eerste keer in ses jaar in Alaska. Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky is uitgesluit van die onderhandeling, en waarsku enige besluite wat in sy afwesigheid geneem word, is waardeloos. Trump hou vol hy sal nie toelaat dat Putin die oorhand kry tydens die ontmoeting nie:

ENG TrumpOnPutinMeeting