Skip to content

DA verwelkom opleiding van SAPD hondehanteerders en honde [KLANK]

# Die DA verwelkom die SAPD se stap om twee Kaapse hondehanteerders en hul honde na Roodeplaat in Gauteng te stuur vir spesialis-narkotika-opleiding. Vier medies geskikte honde wat kursusgereed is, het nog nie opleiding ontvang nie. Daar is tans slegs een operasionele SAPD-narkotikahond in die provinsie. Die DA-lid, Nicholas Gotsell, sê dit ontbloot die SAPD se stadige, reaktiewe misdaadbestrydingsbenadering te midde van toenemende misdaad in die Wes-Kaap wat veroorsaak dat gemeenskappe kwesbaar is vir voortdurende geweld en misdaad:

ENG-GotsellOnTraining