Skip to content

MK-party veroordeel teistering van e-taxi-bestuurders [KLANK]

# Die MK-party veroordeel die moord van ‘n e-taxi-bestuurder by Maponya-winkelsentrum in Soweto wat na bewering deur taxibestuurders gepleeg is. Die party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela sê voortdurende teistering, intimidasie en gedwonge verwydering van passasiers uit e-taxis raak die sektor. Ndhlela sê sulke optrede is onregmatig, onregverdig en teen die waardes van Ubuntu. Hy bepleit ‘n einde aan geweld en ‘n billike bestaan vir almal in die vervoersektor:

ENG-NdhlelaOnE-hailing