# Cosatu het minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit verwelkom om ondersoek in te stel na die huur van ‘n gebou deur die Regering-pensioenadministrasie-agentskap vir bykans een-miljard-rand. Die vakverbond sê die agentskap administreer fondse vir die Staatsdiens-pensioenfonds ten bate van 1,7-miljoen werkers en pensionarisse. Woordvoerder van Cosatu, Zanele Sabela sê die agentskap het die kontrak vir die huur van sy hoofkantoor toegeken aan ‘n maatskappy wat nie die gebou besit of toegang daartoe het nie:
COSATU verwelkom ondersoek na Administrasie-agentskap se miljard-rand huurkontrak [KLANK]
ENG ZaneleonAgency