# COPE in Gauteng veroordeel die taxigeweld by Maponya Winkelsentrum in Soweto nadat ‘n motor aan die brand gesteek en openbare veiligheid in gevaar gestel is. Die provinsiale Voorsitter, Tom Mofokeng, sê die voorval bevestig die regering het misluk in die regulering van die taxibedryf, wat vererger word deur spanning met e-taxidienste. COPE vra ‘n multidissiplinêre taakmag om regulasies af te dwing, om Uber en Bolt in ‘n veilige stelsel te integreer en om die Nasionale Oorgangswet op Landvervoer te bespoedig ten einde orde te herstel en pendelaars se grondwetlike reg op vryheid van beweging te beskerm:
COPE veroordeel taxigeweld by Maponya [KLANK]
ENG MofokengOnTaxiViolence