Skip to content

Slegs een werkende tonnelwasser by Gautengse wassery wat 14 hospitale en 54 klinieke bedien [KLANK]

# Die DA in Gauteng het onthul slegs een van ses tonnelwassers by die Masakhane provinsiale wassery in Rosslyn, Tshwane, werk tans. Die wassery bedien 14 hospitale en 54 klinieke. Daar is ook ander noodsaaklike masjinerie wat stukkend is, en 31 vakante poste dwing personeel om oortyd te werk. DA-lid, Jack Bloom, sê die gebrek aan linne en onderhoudsplanne veroorsaak gereelde tekorte, wat die gevaar van infeksie verhoog:

ENG BloomOnLaundry